Jon Pertwee

Jon Pertwee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Devon Roland Pertwee
Geboorte (1919-07-07)7 Julie 1919
Sterfte 20 Mei 1996 (op 76)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2, insluitende Sean Pertwee
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1938–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Pertwee (7 Julie 1919 – 20 Mei 1996) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cleo (1964), A Funny Thing Happened on the Way to the Forum (1966), en The House That Dripped Blood (1971), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).


Developed by StudentB